bowls south africa logo

Please support our sponsors by clicking on their logos above to view their websites.

 



Video opleiding

So, u wil meer tewete kom van rolbal?

Hoe gaan ons verder?

As 'n beginpunt kyk ons na  'n video  om meer uit te vind omtrent die spel, die regte groote bal en na 'n oefenprogram vir beginners

Hierdie is slegs riglyne en as u meer wil weet raadpleeg u klubafrigter

n Afrigtings video is oplyn beskikbaar in Engels en Afrikaans

Introduksie

Doel van die spel

Die korrekte grootte bal

Mat Plasing

Die wit bal

Die balgreep

Mikpunt

Die staanhouding

Aflewering van die bal

Algemene foute

Oefen Progam

Oefeninge